首页歌词群星《南非》

群星《南非》歌词

歌手:群星   各国国歌演唱版

文本歌词

LRC歌词

Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee.
Deur ons vêr verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa.
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe,
Ons vir jou, Suid-Afrika.
  [00:00.000] Uit die blou van onse hemel,
[00:05.733] Uit die diepte van ons see,
[00:11.925] Oor ons ewige gebergtes
[00:18.102] Waar die kranse antwoord gee.
[00:24.062] Deur ons vêr verlate vlaktes
[00:30.025] Met die kreun van ossewa.
[00:35.989] Ruis die stem van ons geliefde,
[00:42.104] Van ons land Suid-Afrika.
[00:47.824] Ons sal antwoord op jou roepstem,
[00:53.969] Ons sal offer wat jy vra:
[00:59.739] Ons sal lewe, ons sal sterwe,
[01:06.841] Ons vir jou, Suid-Afrika.

群星   各国国歌演唱版
群星《瑞士国歌-瑞士诗篇》 群星《Majulah Singapura》
相关歌词
↑